Landbouweekblad

Kosinflasie stabiliseer, maar 45 lande het tekorte

Mediaberigte lui dat voedselprysinflasie internasionaal begin stabiliseer en selfs effe laer begin beweeg het. Internasionaal en plaaslik het voedselprysstygings verlangsaam, maar pryse het nie gedaal nie.

Mense verwar die twee verskynsels. As inflasie laer is, beteken dit net dat pryse stadiger styg en nie dat pryse daal nie. Terselfdertyd het die produksiekoste op boerderyvlak in Suid-Afrika en wêreldwyd beslis nie gedaal nie. Insetpryse is steeds op hoë vlakke, wat produksie ook in Suid-Afrika kniehalter.

Uit die onlangse verslag van die Voedsel-en-landbou-organisasie (VLO) van die Verenigde Nasies blyk dit dat 45 lande voedseltekorte ervaar en buitelandse hulp nodig het om hul bevolkings te voed. Hiervan is 33 in Afrika, en van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad4 min read
Miljoene Dollar Wag Vir SA Teelmateriaal
Die eerste uitvoerprotokol sal na verwagting met Rusland aangegaan word. Dit kan ’n domino-uitwerking tot gevolg hê wanneer verdrae met ander uitvoerlande volg. Die Russiese protokol sloer reeds 12 maande, tot groot frustrasie van die Russiese ambass