Landbouweekblad

Genoeg kos wêreldwyd, maar meer mense ly honger

Daar is wêreldwyd kommer oor die beskikbaarheid en bekostigbaarheid van voedsel weens die ontwrigting van die Covid-19-pandemie, veral by laerinkomstelande wat afhanklik is van aanvullende voedselinvoer.

Die Verenigde Nasies se Voedsel-en-landbou-organisasie (VLO) het pas ’n studiestuk bekend gestel met ’n ontleding van internasionale voedselmarkte ten opsigte van die beskikbare voedselvoorraad en die ontwrigting wat Covid-19 op markte en aanbodkettings het.

Basiese graansoorte het op die oog af voldoende voorraad, maar heelwat ander bottelnekke. Daar is wel kommer oor die beskikbaarheid van proteïenbronne. Die produksie van en handel in vleis en suiwelprodukte neem wêreldwyd af.

Hoewel daar relatief genoeg basiese voedselvoorraad in die wêreld is en dollarpryse die afgelope paar jaar laer geneig het, het die diep ekonomiese resessie wat weens die Covid-19-krisis ontstaan het, kwesbare lande en hul inwoners in ’n baie slegter posisie geplaas,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.