Avontuur Afrika

Buffels en brakke

Om ‘n buffel te vind wat om mediese redes gepyl moes word, het my vir ‘n geruime tyd ontwyk. Maar soos altyd het God die regte mense… en buffel… op die regte tyd gestuur. Om die Bush Babes in behoorlike voetsoldate te omskep sou natuurlik ‘n massiewe uitdaging wees, maar om hulle ‘n regte boots-on-the-ground teen-stroping veldwagter ervaring te gee, was wel doenbaar.

My idee was om ‘n stroperysimulasie op te stel en die Babes per helikopter na die toneel te laat ontplooi, met ten minste een K9 van die anti-stropingseenheid wat hulle op die vlug vergesel. Ek het geweet dat ek op Anke Kruger, die anti-stropingsbestuurder van die Hoedspruit K9-bewaringseenhede, se knoppie sou kon druk. Ons het saam aan ‘n vorige avontuur gewerk en sy was perfek vir hierdie missie.

Nadat Anke ingestem het, is die ideale wildveearts – dr. Ilana van Wyk, van Aardvark Wildlife and Veterinary Services – ook oor my pad gestuur. Ek het hard gesoek na

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Wenke Om KBV’s Te Onderskei
Maak ‘n kortlys van ‘n paar spesies, gebaseer op watter deel van die land jy jouself bevind. Bekyk die area goed vir tipiese habitatte soos ‘n rietbedding, vleilande of ‘n stofpad in die dorre Karoo en bestudeer dan die verspreidingskaarte in jou voë
Avontuur Afrika3 min read
Goed Op Dreef
Die lewe is ‘n reis wat deur mylpale gekenmerk word en soos ons deur sy kinkels navigeer, skryf ons die hoofstukke in ons persoonlike lewensverhaal. Dieselfde geld vir Avontuur Afrika. Alhoewel sommige uitgawes dalk as meer noemenswaardig as ander be
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens

Related