Huisgenoot

ONS WORD TOUWYS!

DIS al dae later en steeds loop dié oom hinkepink. My bobeenspiere was nog nooit so styf nie. Twee vingers is verstuit, en my arms is vol seerplekke. Dít als van net drie minute aan die tou saam met die wêreld se bestes.

In die eindronde van die Wêreldtoutrekkampioenskapstoernooi in Holten, Nederland, moes die o.18-span van die Landbouskool Oakdale op Riversdal ’n volle 10 minute lank vasskop – als om seker te maak die kroon is weer hulle s’n – Suid-Afrika s’n. “Dis soos oorlog,” sê Wesley Barkhuizen (17), een van die agt lede van die kampioenspan wat Suid- Afrika in September in Nederland verteenwoordig het.

Volgens oorlewering het die Grieke in die antieke tye twee spanne aan weerskante van ’n afgrond op kranse laat staan. Dan moes hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa