BINNE drie jaar het mnr. Wernich Lemmer (FOTO ONDER), Noordwes se Jongboer van die Jaar, van ’n oorlêstelsel na herlewingslandboubeginsels oorgeskakel en ’n totale ommekeer in ’n taai graangebied bewerkstellig, met dekgewasse wat vir ’n paar ekstra ton mielies gesorg het.
Lemmer se boerdery op die plaas