1 MADAGASKAR
Rysboerdery, klimaat takel grond af
Rys, Madagaskar se belangrikste gewas, kan biodiversiteitsverlies in dié eilandstaat verhaas, gepubliseer is. Dit geskied veral weens ontbossing. Die land het ’n unieke ekostelsel, maar is een van die onderontwikkeldste lande ter wêreld, en loop kwaai deur onder droogtes en storms wat deur klimaatsverandering veroorsaak word. Rys is een van die land se stapelvoedsels, maar put ook die grond uit.