Landbouweekblad

Só begin ’n mens met niks

LIGGING LIMPOPO

INLIGTING

Ligging: Letsitele

Naam: Wolvaardt-boerdery

Grootte: 220 ha

Eienaarskap: Beslote korporasie

Vertakkings: Soetrissies in nethuise, tamaties, sitrus en vulstasies

Gemiddelde reënval: 450-500 mm/jaar

Ons moet vinnig praat, want terwyl ons die besonderhede van ons afspraak bevestig, wag mnr. Hannes Wolvaardt se vlieginstrukteur vir hom. Hy is besig om sy vlieglisensie te verwerf sodat hy in die toekoms vinniger kan reis vir vergaderings met klante en verskaffers.

Dit is dieselfde Hannes Wolvaardt wat 12 jaar gelede met 3 ha huurgrond, ’n studentekar en geleende trekkers en werktuie begin boer het.Hannes, sy broer Riaan en sy skoonsus Joelene het skaars met hul volwasse lewens begin toe hulle ál hul spaargeld bymekaargesit het om Hannes te help om sy boerdery te begin. Die drie is vandag nog gelyke vennote in die Wolvaardt-boerdery en ook die besigheid se drie vulstasies in die omgewing van Letsitele.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit