TE midde van reuseprobleme met bosluise vanweë die afgelope lente se swaar reën, blyk dit dat dié insekte gaandeweg weerstand begin opbou teen van die dipmiddels wat gebruik word om hulle te bestry.
“Al my boere sukkel erg,” sê dr. Carmen Nel, veearts van Vryburg. “Jy sal die beeste nou dip en môre, oormôre is hulle weer gepak met bosluise. My ervaring is