Landbouweekblad

WAT GAAN AAN BY AGRI-EXPO?

DIT is met groot kommer dat Manie verneem van Agri-Expo se jaarvergadering wat glo taamlik driftig geraak het ná die sowat 60 lede teenwoordig aangedring het dat die landbougenootskap se raad aan hulle antwoorde verskaf oor ’n grootskeepse herstruktureringsproses wat aan die gang is.

Afgesien van hul ontsteltenis oor moontlike afleggings was hulle boonop erg omgekrap dat daar nie ’n woord aan lede, borge of dekade lange vennote – waaronder die Wes-Kaapse departement van landbou – gerep is oor die proses nie. Hulle moes in Landbouweekblad daarvan lees!

Die raad het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit