Landbouweekblad

Agoa-chaos klad op SA se naam

Manie

Honderde senior Amerikaanse politici, amptenare en sakelui wat met Afrika wil handel dryf, het vroeg vandeesmaand vir die jaarlikse Agoa-forum op Afrika toegesak.

Dit word om die beurt in Washington en ’n Afrikaland gehou en Suid-Afrika was die eerste keer gasheer hiervan.

Vir Suid-Afrika was dit ’n verleentheid dat reëlings vir akkreditasie en registrasie aan die Suid-Afrikaanse kant só laat en chaoties was dat baie Afrikasakelui en groot Suid-Afrikaanse uitvoerders nie die geleentheid bygewoon het nie.

’n Sakepersoon uit die landbou het aan Manie gesê die oorhoofse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh