Landbouweekblad

Driekuns wat die melkbedryf bly wurg

Laat ’n mens nie meer doekies omdraai nie. Klimaatsverandering het ’n skrikwekkende impak op melkbeeskuddes in Suid-Afrika.

Die gemiddelde toename in maksimum temperature oor die tydperk sedert 1933 tot 2020 was 0,9 °C, en die gemiddelde melkproduksieverlies van plaaslike melkkoeie van 1960 tot 2020 was 0,26 kg/koei/dag.

Die gemiddelde temperatuurhumiditeitsindekswaarde (THI-waarde) het van 1960 tot 2020 met een THI-waarde toegeneem. Hierdie toename in THI-waardes vererger die nadelige hittestresimpak op die prestasie van melkbeeste reg oor die land.

Daar word beraam dat die melkproduksieverliese weens hittestres, tesame met ensoötiese beesleukose (EBL) en mastitis (die sogenaamde troika-impak), die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit