Landbouweekblad

Melkbedryf bly kwesbaar vir klimaatsverandering

Hittestres het ’n beduidende nadelige uitwerking op die immuunfunksie en gesondheid van melkbeeste in alle stadiums van hul lewensiklus. Dit raak alle funksies van die bees, onderdruk die immuunstelsel en ondermyn die dier se voortdurende poging om ’n toestand van homeostase te handhaaf.

In ’n reeks van drie artikels word gekyk na hoe klimaatsverandering – hoofsaaklik die geleidelike toename in die gemiddelde omgewingstemperatuur – die voorkoms van hittestres by melkkoeie verhoog, met ’n gevolglik nadelige impak op melkproduksie en besettingsyfers.

KLIMAAT EN MELKBOERDERY

Aardverwarming word hoofsaaklik veroorsaak deur die opbou van kweekhuisgasse, met koolstofdioksied (CO2) as hoofbydraende faktor.

Sedert die begin van die twintigste eeu het die gemiddelde atmosferiese temperatuur met sowat 0,74 °C gestyg. In Suid-Afrika

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh