Landbouweekblad

Nog karoobossies: Geelkatstert, witleeubekkie en asbos

GEELKATSTERT

Gewone naam: Geelkatstert, kopieva (wildekopieva, “copaiva”)

Wetenskaplike naam: Bulbine asphodeloides

Familie: Asphodelaceae Hierdie lelieagtige plant het ’n groot aantal lang, dun, gegroefde en groen tot donkergroen gladde blare wat spruit uit ’n geskubde, ondergrondse verkorte stingel. Die blare verskyn bokant die grond gedurende die laatlente- en somermaande.

Die ietwat verdikte, knolagtige, ondergrondse stingel dien as opbergplek vir vog en voedingstowwe en stel die plant in staat om te oorwinter of droogtes te oorleef.

’n Aantal dun worteltjies dring die grond binne vanaf die onderkant van die ondergrondse stingel.

Die geelkatstert blom gewoonlik in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related