Landbouweekblad

EVANGELIE VAN BRAAI

Julle kêrels moet nou mooi luister – ek hou van braai, en ek hou van skaapvleis. Die twee saam is ’n dodelike kombinasie! Ek het een vakansie ’n week lank daarmee aangehou sonder om enigiets anders te eet, al sal ek dit liefs nie weer probeer nie. Ek braai ook self. Baie. En as ek nie by die huis braai nie, gaan braai ek by my pêlle. Hulle braai ook. Sommer baie. Tussen die klomp van ons kan ek jou waarborg dat skaapvleis altyd in aanvraag sal wees – op nasionale vlak. Julle Karooboere hoef nie bekommerd te wees nie – wat julle verskaf, sal ons eet.

Toe ek in my jonger dae aangekom het in die Wynland, waar ek nou woon, het ek ook maar rondgebraai in die sosiale sirkels. Julle was mos almal jonk. Dan braai ’n mens hier en dan braai jy daar. So met al

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related