Landbouweekblad

Plantvoorneme vir somergewasse dui op swaai

Graanboere in die somerreëngebied staan al hoe meer hektare af aan sojabone ten koste van ander somergewasse, ook witmielies.

Die nasionale oesskattingskomitee het einde Oktober die plantvoorneme van somergraanboere vir die nuwe seisoen bekend gemaak. Die totale oppervlakte onder somergewasse van 4,35 miljoen ha bly konstant (0,2% meer) teenoor verlede jaar se finale aanplantings. Hierby moet ’n mens die sowat 835 300 ha onder wintergewasse voeg, wat beteken graan en oliesade word op sowat 5,5 miljoen ha verbou.

Een van die faktore wat Suid-Afrika ’n voedseluitvoerder maak, is dat die kommersiële landbou op daardie 5,5 miljoen ha die jongste produksietegnieke benut, wat groot beleggings verg en goeie opbrengste lewer.

Dit is in teenstelling met baie van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit