Landbouweekblad

El Niño hang soos swaard oor somergewasse

Rubriek

Wêreldwyd het weerkundiges dit eens dat ’n El Niño-stelsel ingetree het. Alle weersverwagtinge dui op laer as normale reënval in Suid-Afrika se somersaaigebiede.

Intussen het die oesskattingskomitee einde Oktober 2023 sy eerste plantvoorneme bekend gemaak, wat dui op ’n toename in beoogde somergewasaanplantings, met ’n effense verskuiwing tussen gewasse. Die plantvoorneme is tans 4,467 miljoen hektaar vir die sewe somergewasse, teenoor verlede jaar se 4,39 miljoen hektaar wat ’n oes van 20,076 miljoen ton gelewer het.

Wat tans in plaaslike saaiboere se guns tel, is dat die meeste somersaaistreke goeie ondergrondse vog het.

Indien saaiboere hul gewasse vroeg kan plant om die verwagte midsomerdroogte vry te spring, kan sake taamlik goed verloop.

Die groot debat om die braaivleisvure en by graanverbruikers is natuurlik hoe groot die oes

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh