Landbouweekblad

Selekteer vir wins by vleisbeeste

KORTOM

■ Die vleisbeesboer moet daarna streef om winsaandrywers, soos vrugbaarheid en groei, te verbeter en koste-aspekte, soos voeruitgawes, te beperk.

■ Prestasietoetsing van jong stoetbulle as potensiële teelbulle vir stoeterye, asook kommersiële kuddes is uiters belangrik.

■ Die meet van individuele voerinname kan nie onderskat word nie, want dit kan ’n verskil van duisende rande per bul beteken as die dier nie prestasiegetoets is nie.

Boere het talle kwessies om die kommersiële waardeketting optimaal te benut, asook om hul boerdery-onderneming volhoubaarder en winsgewender te maak.

Die hoër inflasiekoers wat tans ondervind word, beteken ’n toename in insetkoste, wat ’n moeiliker omgewing skep om volhoubaar te wees.

Bestuur is altyd een aspek van die boerdery wat kan verbeter, al beteken dit slegs ’n verbetering in biosekerheid op die plaas om die kudde teen eksterne siektes te beskerm.

Ons het onlangs die nadelige impak van bek-en-klouseer op die bedryf ervaar. Goeie bestuur sluit egter ook goeie besluitneming of seleksie van goeie teelmateriaal in om die kudde se prestasie te verbeter.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit