Landbouweekblad

Sclerotinia: Hier om te bly of seisoenaal?

Suid-Afrika se belangrike sonneblomstreke word nie tradisioneel gekenmerk deur seisoene met buitengewoon hoë reënvalsyfers nie. Groot dele van die sonneblomstreek het egter die afgelope seisoen 800-1000 mm reën (en selfs meer) gehad.

Die vraag moet egter gevra word: Is Sclerotinia ’n heeltydse probleem vir sonneblomaanplantings of is dit seisoenaal? Om hierdie vraag te beantwoord, moet daar gekyk word na die voorkoms en verspreiding van ’n spesifieke siekte.

HOE WERK SIEKTES?

Die voorkoms van plantsiektes is afhanklik ).

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit