Landbouweekblad

Sclerotinia by sojabone: Bestuur die vyand só

Byna alle eenjarige breëblaargewasse wat tans verbou word, kan met S clerotinia besmet word. Die siekte kom voor op 64 verskillende beskrywende plantfamilies, en op net meer as 400 plantspesies waarvan bekende onkruide ook deel is.

Dit is noodsaaklik dat almal wat die siekte wil bekamp, dit ken en verstaan om skade tot die minimum te beperk. Daar is nie bestuurspraktyke waarmee die siekte bestry kan word nie. ’n Geïntegreerde bestuursplan is die enigste manier waarmee elke boer die siekte se impak kan beperk.

Die siekte se lewensiklus wys hoe dit versprei en dikwels jare lank in besmette landerye kan oorleef (sien die SKETS ).

Sclerotinia oorleef as swart, ongedefinieerde strukture in die grond en staan bekend as sclerotia. Die binnekant is room- tot salmkleurig. Die sclerotia kan sewe tot tien jaar onder in die grond oorleef.

■ Sodra weersomstandighede gunstig is,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.