Landbouweekblad

Sopnat saaigebiede staal hulle vir nóg reën

DIE sukses van die plantseisoen in die somerreëngebied het teen druktyd afgehang van hoeveel reën nog die res van November val.

Op plekke was die grond só nat dat net nog 20 mm reën te veel sou wees, en verwagtinge vir swaar reën in Desember het sake verder bemoeilik.

Intussen was planttyd in die Oos-Vrystaat en Mpumalanga besig om verby te gaan, terwyl landerye plek-plek te nat was om in te kom.

Mnr. Ryk Pretorius, verteenwoordiger van Graan SA wat naby Ermelo boer,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit