DIE aanvanklike verwagtinge dat die somerreënseisoen vroeër as normaal kan begin, het teen druktyd nie gerealiseer nie.
“Op kort termyn lyk toestande redelik ongunstig vir reën tot minstens middel tot einde Oktober, met ligte reën wat middel Oktober en die laaste week van Oktober oor KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap, dele van Mpumalanga en die aangrensende dele van