Landbouweekblad

LA NIÑA: ONVERWAGSE WENDING KAN GESAAIDES KNOU

DIE La Niña-stelsel het gedurende November sy hoogtepunt bereik en was teen druktyd besig om in ’n vinnig dalende fase in te beweeg.

Dit was sowat ’n maand vroeër as wat weermodelle aanvanklik aangedui het en hoewel die stelsel wisselvallig is, is dit onwaarskynlik dat dit weer kan versterk, sê mnr. Johan van den Berg, landbouweerkundige.

Hierdie dalende neiging kan nadelige gevolge hê vir reënval vir veral die westelike dele van die somerreënstreek wat gewoonlik tydens die tweede deel van die somer die beste neerslae

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter