DIE wolbedryf se grootste bron van kommer op kort termyn is die vraag na wol.
Volgens mnr. Isak Staats, voorsitter van die markte-intelligensiekomitee by die Internasionale Woltekstielorganisasie (IWTO), is die wolbedryf in ’n wydverspreide verskaffingsketting bedrywig.
Dit was nog altyd tot sy voordeel, “met elke stap in die verskaffingsketting wat homself toespits op sy eie,