Landbouweekblad

Kragvir die vrag

Terwyl die gevestigde vervaardigers nog wik en weeg, sê die Chinese vervaardiger JAC sy elektriese vierton-vragmotor, die N75 EV, sal binne die volgende ses maande in Suid-Afrika te koop wees.

Ná aansienlike belangstelling van plaaslike vervoerondernemings het JAC Motors Suid-Afrika gesê hy sal die elektriese N75 EV invoer. Volgens JAC bied battery-elektriese vragmotors, wat hy sedert 2014 vervaardig, groot kostebesparings.

“Die N75 EV is ’n ekonomiese, betroubare en veilige oplossing vir kortafstand-aflewerings. Afgesien van die aansienlike brandstofkostebesparing teenoor dieselvragmotors is die N75 EV se onderhoudskoste tot 70% laer as dié van ’n dieselvragmotor van soortgelyke grootte,” sê mnr. Karl-Heinz Göbel, die plaaslike hoof van JAC.

Die N75 EV bied ’n loonvrag van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit