Landbouweekblad

Tesourie trap rem met staatsuitgawes

Die mediumtermynbegrotingsraamwerk (MTBR) se doel is om meer marksekerheid te gee oor die staat se bestuur van sy finansies vir die volgende drie jaar. Natuurlik kan daar verskuiwings binne die raamwerk gedoen word en sake kan verander, maar dit spel minstens duidelik uit wat die staat se voorneme is met die bestuur van staatsfinansies.

Dit is ’n baie belangrike riglyn vir finansiële markte van wat ons in die ekonomie kan verwag wat die staat se rol aanbetref.

Natuurlik sou ’n mens graag diepgaande veranderinge wou sien ten opsigte van die staat se fiskale beleid en dat baie meer geld toegewys word na ekonomiese dienste en die herstel van infrastruktuur. Ongelukkig bly die ANC-regering vasgevang in ’n eng siening waar hy nog die rol van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit