Landbouweekblad

Begin met goeie materiaal om top-kuilvoer te maak

DIE maak van kuilvoer van goeie gehalte verg meer aandag as wat baie boere dalk dink.

“Die kleinste aspek wat soms agterweë bly – dikwels onbedoeld – kan die verskil tussen goeie of swak kuilvoer beteken,” meen dr. Daniël van der Merwe, bestuurder van herkouer- tegniese dienste by die dierevoermaatskappy Kemin.

Hy het dit op ’n Kemin-kuilvoerdag by Riversdal en ’n Overberg Agri-herkouers-inligtingsdag op Caledon bespreek.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter