![f004-04](https://article-imgs.scribdassets.com/1zo3zbw0aoaask9y/images/fileC2GG1PLU.jpg)
![f004-01](https://article-imgs.scribdassets.com/1zo3zbw0aoaask9y/images/file7IWDPPQ7.jpg)
![f004-02](https://article-imgs.scribdassets.com/1zo3zbw0aoaask9y/images/fileQJ3RMZN9.jpg)
e Media en sy Openview gratis TV-diens het die 3 miljoen intekenaars verbygesteek en die getal groei steeds. “Openview is byna 9 jaar gelede bekendgestel en het bestendig gegroei met daaglikse aktiverings wat sedert die vroeër jare merkbaar gegroei het. Die platform bied ’n verskeidenheid TV-& Radio-kanale aan, wat voorsiening maak vir alle ouderdomme, rasse en geslagte reg oor Suid-Afrika,” sê eMedia se hoof-kommunikasiebeampte Bennum van