Huisgenoot

Ontvlugting in elke rigting

NDIE coronavirus-inperking bring baie van ons heelwat meer tyd as voorheen by die huis deur.

Om reekse en flieks te stroom bied heerlike ontvlugting en vermaak in hierdie tyd, maar daar is so baie platforms waaruit ’n mens kan kies dat die opsies soms oorweldigend kan voel. Hoe kies jy watter aanbod die beste vir jou sal werk? Ons vergelyk die opsies wat aan Suid-Afrikaners beskikbaar is sodat jy kan kyk watter een die geskikste vir jou behoeftes is.

DSTV NOW

Kyk so As jy ’n DStv Premium-, Compact Plus-, Compact-, Family- of Access-pakket het, kan jy DStv se stroomdiens, DStv Now, gebruik.

Laai die DStv Now-app van die App Store of Google Play af vir jou tablet of slimfoon en registreer deur jou DStv-kliëntenommer te gebruik. Jy kan ook op jou rekenaar registreer en kyk – gaan na die webtuiste (). Jy kan die app ook op jou slimtelevisie en stroomtoestelle soos Chromecast aflaai en so inhoud op jou televisiestel kyk.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa