TV Plus Afrikaans

Die verlore dogter

kykNET / *144 / Weekdae 18:00

Twintig jaar gelede het Lydia (Rika Sennett) se dogter Anja (Reandi Grey) uit die bloute besluit om nie net te verhuis nie, maar sommer ook die land te verlaat. Net (Justin Strydom), Anja se ouer suster (Nadia Valvekens) se skoonpa, het geweet wat die rede vir haar skielike besluit was. Gys, eienaar van die Swartmarlyne het Anja destyds afgerig en sy was een van die top-atlete van die swemklub.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s
TV Plus Afrikaans3 min read
Nuut Elke Seisoen
Hou jy van die idee van ’n program, maar wil nie nog inhaal nie? Kom na Showmax. Elke seisoen van sy antologiereekse bied jou nuwe gesigte of ’n nuwe agtergrond in losstaande seisoene. Moenie dié antologiejuwele vandeesmaand misloop nie. Dié program
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related