SA Hunter/Jagter

IN DIE HERLAAIKAMER IN THE RELOADING ROOM SIMPTOME VAN OORMATIGE DRUK

Schalk Bothma stel die volgende vraag: “Ek herlaai al etlike jare en het nog nooit enige probleme ondervind met oormatige druk nie, maar weet ook nie eintlik waarvoor om te kyk nie. Onlangs het ’n slagdoppie uit die gat geval toe ek die slot oopmaak ná die skoot uit my .30-06. Een van my vrien-de het opgemerk dat dit is as gevolg van oormatige druk. Waarvoor moet ek kyk en hoe weet ek dat daar te veel druk is? Ek besit nie ’n chronograaf nie.”

KASSIE REAGEER SOOS VOLG:

As voorkomende maatreël teen oormatige druk, moet die herlaaide patroon se gemete trompsnelheid vergelyk word met die aanvaarbare, maksimum snelheid wat deur dryfmiddel- en ammunisievervaardigers gepubliseer word. Wanneer die snelheid van ’n koeël uit ’n herlaaide patroon hoër as die norm vir ’n fabrieksvervaardigde patroon meet, moet die herlaaier dadelik onraad merk en sy laairesep, ge-weer se toestand, komponente en sy prosedures nagaan.

Kyk veral te vorm nie en dat dit nie dalk te lank is vir die betrokke geweer se kamer deur ’n “knypbekkie” te vorm nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter8 min read
Buying A Used Double Rifle Part II
Under the heading of “Quality”, factors such as action type, engraving, wood quality and overall fit and finish come into play. Arguably, the two most important factors in the longevity of any firearm are the quality of the original materials used an

Related