SA Hunter/Jagter

In die HERLAAIKAMER In the RELOADING ROOM

VEILIGE HERLAAI

Francois van Pretoria is bekommerd oor laaiveiligheid en die veiligheid van handgelaaide patrone, siende dat al hoe meer jagters en sportskuts deur die skaarste en hoë koste van fabrieksammunisie gedwing word om hulle eie ammunisie te laai. Hy vra of daar ’n stel reëls is wat handlaaiers wat onseker is, kan help om hulle ammunisie veilig te laai.

Ek weet nie of daar ’n omvattende stel reëls bestaan vir alle moontlike areas en scenario’s wat die veilige handlaai van ammunisie beïnvloed nie. Daar is wel veiligheidsinstruksies vir byna elke stukkie toerusting wat die veilige gebruik daarvan pro-beer verseker. Dan is daar natuurlik gepubliseerde ladingtabelle wat die minimum- en maksimumladings vir elke wapenkaliber, asook elke beskik-bare koeël vir daardie wapen, aandui. Ballistiese tabelle dui ook die maksimumdrukvlakke vir elke wapenkaliber aan, sowel as die invloed wat temperatuur op die druk uitoefen. Die handlaaier moet natuurlik hierdie veiligheidsmaatreëls nakom wanneer hy sy ammunisie laai. Om hierdie magdom moets en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Springbuck On The Plains Of Gordonia
The Collins English Dictionary defines a habit as “an acquired behaviour pattern regularly followed until it has become almost involuntary”. What has become almost involuntary to me is watching YouTube videos about the art of making and shooting besp

Related