SA Hunter/Jagter

HOE OM MET MIN GELD TE BEGIN HERLAAI – DEEL 1

Die eerste gedagte is dat ’n paar vriende die toe-rusting aankoop, kostes deel, en saam by ’n sentrale plek herlaai. Net ingeval jy hierdie nou as geleentheid sien waarmee jy Mammie om die bos kan lei om lekker te gaan kuier, onthou: dop en patroondop meng GLAD nie.

Tweedens, moenie huiwer om gebruikte toerusting te koop nie, daar is altyd herlaaiers wat van hulle toerusting opgradeer. Dikwels is daar groot winskope met toerusting wat nog so goed as nuut is. Soek veral op die magdom herlaai-skiet-jag-webblaaie en sosiale media.

Wees op die uitkyk na winskope op meetinstrumente soos skuifpassers en mikrometers by tweedehandse en pandjieswinkels, en ook vir algemene gereedskap soos tange, skroewedraaiers, ens. Sommige herlaaihulpmiddels kan relatief maklik self geprakseer word, en ek sal ’n paar wenke in die relevante afdelings gee. Baie van die bekende toerustingverskaffers bied saamgestelde intreevlak-“verjaardagstelle”, wat soms groot besparings bied. Moet nie dat herlaaisnobs jou deurmekaar praat nie. Dis nie ’n voorvereiste vir behoorlike herlaai om die nuutste, blinkste toerusting ten duurste aan te skaf nie. Soms trek mense hulle neuse onnodig op vir Lee se bekostigbare herlaaitoerusting.

Ter illustrasie, die volgende

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter5 min read
Die ‘Omgekeerde Piramide’ Van Skietaktiwiteite
KONTAKINLIGTING/CONTACT INFORMATION: SAJWV - Inyathipark | SAHGCA - Inyathi Park ADRES/ADDRESS: Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, Suid-Afrika/South Africa TELEFOON/TELEPHONE: (Suid-Afrika/South Africa) 0861 SAHUNT (724 868) | Internasionaal/ Inte

Related