SA Hunter/Jagter

HOE KIES EN LAAI JY “NUWE” DRYFMIDDELS?

Die meeste van ons se RDM/Somchem-dryfmiddels is lank reeds opgebruik. Noodgedwonge moet ons nou alternatiewe dryfmiddels ondersoek, of gaan jy wraggies nou ophou skiet en jag? Helmut Steidler van Inyathi Sporting Supplies het goedgunstiglik vir my Hodgdon se IMR4350 en Varget-dryfmiddels laat aflewer by Safari Outdoor in Boksburg om ’n paar toetse mee te doen.

Ons eerste dilemma is, watter dryfmiddel kies jy? Dit is eintlik die makliker deel van die vraag, en my mening is in kort:

• Kies ’n dryfmiddel wat deur die vervaardiger aanbeveel word as geskik vir jou kaliber/komponent-kombinasie. Begin altyd deur die dryfmiddelvervaardiger se webblad of herlaaihandleiding te bestudeer, want hy het sekerlik die beste raad oor sy eie produk;

• Kies die dryfmiddel wat reeds by jou voorkeurhandelaar beskikbaar is, en bevestig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Springbuck On The Plains Of Gordonia
The Collins English Dictionary defines a habit as “an acquired behaviour pattern regularly followed until it has become almost involuntary”. What has become almost involuntary to me is watching YouTube videos about the art of making and shooting besp

Related