SA Hunter/Jagter

DIE LAASTE DAG

Elke jagter het sekere rituele en gelowe van hoe die ideale jagtog moet lyk. Oor ’n periode van net oor die 30 jaar van hoofsaaklik te voet jag, het ek hierdie rituele en gelowe ook nie vrygespring nie. Een van die rituele is om slegs op die laaste dag van die jagtog in die area rondom my kampboom te jag en die hele jagtog dan te voet vanaf die kampboom te voltooi voordat die bakkie die bok gaan oplaai.

KAMPPLEK

Gedurende Junie 2021 het ek weer, ná ’n afwesigheid van sewe jaar, op De Hemelstraat gaan kamp opslaan. Die kamp het uit ’n ou witgatboom bestaan wat die afge-lope 20 jaar op De Hemelstraat as my primitiewe blyplek gedien het. Aanvanklik het ek in ’n tent geslaap, maar het later ’n kampsleepwa saamgeneem vir effe meer gerief. Die sleepwa het ’n daktent gehad en die bokke is binne-in die sleepwa gelaai wanneer die jagtog ná twee weke geëindig het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons
SA Hunter/Jagter8 min read
Afrika Se Superkampioen
“I experienced two very different emotions at the same time: extreme fright, and the utmost respect. As I lay there and looked up at the buffalo, I had nothing but admiration for it, even though it was trying to kill me. For the briefest moment, the
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory

Related Books & Audiobooks