Landbouweekblad

Sandproewe lewer ná vyf jaar gewenste resultate

Daar is geen verskil in opbrengs tussen ’n plaas wat suiwer bewaringspraktyke beoefen en ’n plaas waarvan die grond elke ses jaar met ’n skeurploeg bewerk word nie. Dít is een van die bevindings wat spruit uit langtermynwisselbouproewe waar bewaringslandboupraktyke op die plaas Waterboerskraal van mnr. Gideon Melck buite Hopefield toegepas word. Die uitwerking van bewaringslandbou op gewasse soos koring, kanola en peulgewasse op sandgrond is onlangs op ’n boeredag op dié plaas onder die loep gebring.

Die wisselbouproewe, wat in 2018 begin het, nader hul sesde jaar en binnekort ook die einde van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit