Landbouweekblad

Onstuimige tyd vir vleisbedryf

Asof die internasionale stryd teen beeste se vrystelling van metaangas nie genoeg is nie, beleef die rooivleisbedryf plaaslik ook ’n onstuimige tyd met die bedreiging van bek-enklouseer, onderlinge verdeeldheid en nou ook ’n twis met Agri SA.

Die jongste ontwikkeling op die internasionale speelveld is ’n voorstel van die regering in Nieu-Seeland om boere daar te belas vir die kweekhuisgasse wat hul diere vrystel deur die opbreek van winde en urine. Boere daar is woedend oor wat hulle “poepbelasting” noem. Hulle dreig om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad4 min read
Miljoene Dollar Wag Vir SA Teelmateriaal
Die eerste uitvoerprotokol sal na verwagting met Rusland aangegaan word. Dit kan ’n domino-uitwerking tot gevolg hê wanneer verdrae met ander uitvoerlande volg. Die Russiese protokol sloer reeds 12 maande, tot groot frustrasie van die Russiese ambass