Daar is al meer as 28 000 spesies aalwurms (nematodes) geïdentifiseer en baie meer wat nog ontdek moet word. Dit word gewoonlik as die grootste plaag ter wêreld beskou.
Die meeste landbougewasse is vatbaar vir een of meer van hierdie spesies. Aartappels is geen uitsondering nie en is kwesbaar vir ’n aansienlike getal nematodespesies.
BELANGRIKSTE SPESIES
Die bekendste spp.) wat baie wydverspreid voorkom.