DIE BESLUIT van Kenia op 3 Oktober om die invoer van geneties gemodifiseerde (GM) mielies toe te laat, skep ’n nuwe mark vir Suid-Afrikaanse mielies, maar Kenia sal ’n invoerheffing moet laat vaar om dit finansieel haalbaar te maak.
Ná ’n verbod van tien jaar op die produksie of invoer van GM gewasse het