Landbouweekblad

‘Vrye handel’ in Afrika verg meer as woorde

OP papier klink dit uiters belowend dat die 54 Afrika-lande wat die AfCFTA onderteken het, vrylik met mekaar sal handel dryf. Die werklikheid lyk anders: swak paaie, spoorweë en hawens, lang wagtye by grensposte, korrupsie en proteksionistiese regerings pootjie lank reeds, en steeds, groter wedersydse handel op die vasteland.

Ná lang onderhandelinge rondom die ooreenkoms het die eerste besending Suid-Afrikaanse produkte onder die voordele daarvan op 31 Januarie uit die Durban-hawe vertrek, met pres. Cyril Ramaphosa in die hawe om te sê daar wag nou groot geleenthede.

Luidens berigte is yskaste, huishoudelike toestelle en mynboutoerusting met dié besending na Ghana uitgevoer.

“Ons almal weet Afrika se bevolking en sy middelklas groei vinnig en dat verstedeliking maak dat mense meer hoëwaardeprodukte koop,” sê Louis de Kock, medestigter van die aanlyn varsprodukteplatform Nile.

“Mense verander ook hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter