Deur nou oop vir SA sojabone na China
Jul 22, 2022
2 minutes
NICO VAN BURICK
DIE deur is oop om Suid-Afrikaanse sojabone na China, die wêreld se grootste koper, uit te voer nadat ’n uitvoerprotokol vir sojabone middel Julie deur die onderskeie regerings onderteken is.
Mnr. Corné Louw, hoof van toegepaste ekonomie en lededienste by Graan SA, sê daar is proaktief gewerk om te verseker
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days