Kuier

FEIT OF FIKSIE?

Bestaan daar werklik iets soos 'n verhouding wat seepglad verloop? Alles loop reg, altyd reg - soos die bekende karadvertensie van desjare, is darem seker nét op TV waar? Maar tog, ten spyte van kronkelpaaie, is daar mense wat dit regkry om besonder goed met mekaar oor die weg te kom.

Die beste en mooiste soort klopdisselboom-verhoudings, is die soort wat ondanks alle moontlike uitdagings, steeds goeie verhoudings is, sê die digter, skrywer en gemeenskapsleier, ds. Andre Boezak van die VGK-gemeente op Oudtshoorn in die Klein-Karoo.

"Verhoudings bestaan immers tussen mense met swakhede, tekortkominge en foute. Die sukses van goeie verhoudings lê in die betrokkenes."

Maar hoe? Met vier woorde: Aanvaar, respekteer, vergewe en wil, sê ds. Boezak."Onthou jy trou of kies 'n ander antie se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related