![f026-01](https://article-imgs.scribdassets.com/1k7zmu05xcaaskns/images/file8VT63QSK.jpg)
SABC2 / *192 / Weekdae 18:00
Dis byna ’n jaar sedert Zakhele, oftewel Zee, in Hillside aangekom het, maar die akteur Ray Neo Buso deel steeds graag die storielyn van hoe sy karakter in 7de Laan beland het. “Dit was dramaties en ongelooflik! (Daniel Coetzee) het gesien wat gebeur het en het probeer om Zee te red. Hulle het dadelik gekliek,” sê Ray. “Ek en Daniel was terselfdertyd by die oudisie en ons het saam gerepeteer. Ons deel ook ’n kleedkamer.”