Landbouweekblad

Almal is dol oor YSKASTERT

VANDEESWEEK

Railhouse Farmstall stoom voort 99

’n Nuwe pad met heuningbostee 100

Blokraaisel 105

DADEL-EN-KLAPPERTERT MET ROOIBOS

Hierdie heerlike drielaagtert is werklik iets besonders.

Kors

■ 1 pakkie (300 g) klapperkoekies of karamelkoekies, fyngekrummel

■ 125-160 ml gesmelte botter

Eerste laag

■ 250 g ontpitte dadels, fyngesnipper

■ 75 g botter

■ 375 ml sterk rooibostee

■ 80 ml strooisuiker

■ 10 ml suurlemoensap

Tweede laag

■ 375 ml klapper

■ 500 ml melk

■ 250 ml strooisuiker

■ 30 ml vlapoeier

Derde laag

■ 250 ml room

■ 15 ml vanieljekitspoedingpoeier

■ 60 ml geroosterde fyn klapper

Meng die koekiekrummels en gesmelte botter en druk dit stewig op die boom en teen die kante

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
‘Besigste Lughawe In Suidelike Halfrond’
DIE meeste vliegtuie wat hy al binne ’n uur op die Nampo-oesdag se vliegveld buite Bothaville moes hanteer, was 70, sê Cliff Lötter, gesoute lugverkeerbeheerder by die Nampo-vliegveld. Volgens die lughawensmaatskappy (Acsa) se statistieke vir die 202
Landbouweekblad2 min read
Vir Jou Maak AFGRI ’n Plan
Sedert die vroeë jare van die Nampo-oesdag se bestaan is AFGRI daar om sy landbou-oplossings na die boer te bring. “Vir ons is dit belangrik om jaar ná jaar op die Nampo-oesdag te wees sodat ons ons netwerke met ons klante kan versterk. Dit gee ons o
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe

Related