MAAK’N YSKASTERT
Jan 10, 2020
4 minutes
Foto’s: MYBURGH DU PLESSIS
Witsjokolade-enkaramelyskaskoek
Ek hou daarvan om snye rolkoek as kors vir sommige yskastertvulsels te gebruik. Die kors is dan minder vetterig, raak nie hard in die yskas nie en krummel ook nie as jy die tert sny nie. Die delikate maaskaasvulsel van hierdie koek pas vir my beter by ’n koekkors as ’n krummelkors.
■ 1 groot rolkoek, in dun skywe gesny, of 8 klein karamelrolkoekies, in skywe gesny
■ 1 blik (360 g) karamelkondensmelk
■ 300 g witsjokolade, fyngekap
■ 200 ml room
■ 3 bakkies (250 g elk) gladde maaskaas
■ 5 ml vanieljegeursel
■ 60 ml suurlemoensap
■ 20 ml gelatien
■ 60 ml koue water
■ Witsjokoladekrulle, om af te rond (opsioneel)
Bespuit ’n losboomkoekpan van 26 cm met
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days