‘Boere doen meer as net boer’
Sep 30, 2022
2 minutes
— GERRIT BEZUIDENHOUT
SONDER ’n gesonde landboubedryf gaan verstedeliking lei tot verarming, maatskaplike verval en misdaad sal floreer. Die landbou bring samehorigheid in plattelandse gemeenskappe.
Só het mnr. Kallie Schoeman, besturende direkteur van die Schoeman-groep, gesê op die maatskappy se prysoorhandigingseremonie vir sy produsente wat deel is van die Zamukele-projek.
“Dit is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days