Landbouweekblad

SÓ KAN LESSE UIT KZN-ONLUSTE PLATTELAND HELP OPBOU

DIE landbou is die een sektor wat kwartaalliks ekonomies bly groei en betrek ’n groot deel van die landelike bevolking. Dit hou dus die sleutel tot ’n oplewing in landelike gebiede ter wille van landelike veiligheid.

Dr. Kathy Hurly, projekbestuurder by die KwaZulu-Natalse landbou-unie (Kwanalu) wat op ’n werksessie van die landbousakekamer Agbiz oor die lesse gepraat het wat Kwanalu tydens 2021 se Julie-onluste geleer het, het gesê daar moet nouer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter