HOËR RENTEKOERS VERSUUR PLANTSEISOEN
Sep 30, 2022
2 minutes
— VIDA BOOYSEN
DIE jongste rentekoersverhoging kom op ’n slegte tyd vir boere wat somergewasse moet plant. Produksiekrediet word duurder en dit, tesame met hoër insetkoste, kan boere se winsgewendheid ernstig inkort.
Die Reserwebank het op 22 September vir die sesde
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days