Baba & Kleuter

Draf-draf deur die MYLPALE

Teen dié tyd is doeke dra iets van die verlede, en teen vier jaar is skeidingsangs ook vergete. Jou kind kan nou vriende maak met ander kinders van haar ouderdom en ál meer dinge vir haarself doen soos om self aan te trek, te bad en tandjies te borsel.

Jou kleuter sit gemiddeld sowat 1,8 kg tot 2,6 kg gewig aan en groei sowat 7 tot 9 cm per jaar. Sommige kleintjies rek tot 2 cm per maand.

Hier volg nog ’n paar mylpale wat julle kan verwag.

GROOT MOTORIESE ONTWIKKELING

3 JAAR

■ Sy kan tussen 50 en 70 cm ver spring en kan nou met gemak om skerp draaie hardloop en oor versperrings spring.

■ Sy is rats op ’n klimraam en kan van ’n glyplank van 1,5 m hoog afgly.

■ Sy kan ook bollemakiesie begin slaan en soos ’n klein soldaatjie marsjeer.

■ Sy wissel voete wanneer sy by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter3 min read
Die Lekkerte Van Lees
Toe Mohandas Gandhi eendag van ’n trein afgegooi is, was dit die begin van sy reis om ’n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika – ’n reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik.
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related