HOEVEEL NOG?
Aug 05, 2022
2 minutes
— CHRIS BURGESS
Waar lê Suid-Afrika se breekpunt? En veral op die platteland, waar boere oor die jare noodgedwonge ál meer die laaste skans teen algehele verval moes word? Dit is ’n onrusbarende vraag, en een waarvoor Jannie de Villiers op bl. 52 van hierdie uitgawe antwoorde soek. Baie mense wonder daaroor, veral namate die las al hoe swaarder word.
In die jagveld oor die naweek kom dié
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days