Dae van plant en stuur is verby
Sep 02, 2022
3 minutes
JOHAN VAN DEVENTER
Die vars groente-envrugtebedryf in Suid-Afrika word gekenmerk deur heelwat eiesoortige kenmerke en struikelblokke. Dit is ’n dinamiese bedryf wat die toon aangee in Afrika en nie terugstaan vir die beste ter wêreld nie.
Daar is desnieteenstaande baie min staatshulp en verskeie ongunstige ekonomiese en politieke faktore.
STAAN REG!
Wat die binnelandse mark vir groente en vrugte betref, moet boere wat suksesvol wil wees, wakker wees en goed somme kan maak.
Deesdae kan jy nie bloot net plant
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days